Thomas Gomez

Thomas Gomez
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Sabino Tomas Gomez
Geboorte (1905-07-10)10 Julie 1905
Sterfte 18 Junie 1971 (op 65)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Thomas Gomez (10 Julie 1905 – 18 Junie 1971) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Ride the Pink Horse (1947), Force of Evil (1948), Key Largo (1948), en Beneath the Planet of the Apes (1970).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy